Inhoudsopgawe
15 November 2013
© 2013 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.
STUDIE-UITGAWE
30 DESEMBER 2013–5 JANUARIE 2014
“Wees waaksaam met die oog op gebede”
BLADSY 3 • LIEDERE: 67, 81
6-12 JANUARIE 2014
Hoe kan ons “’n wagtende houding” handhaaf?
BLADSY 10 • LIEDERE: 119, 32
13-19 JANUARIE 2014
Sewe herders, agt hertoë—Wat hulle vandag vir ons beteken
BLADSY 16 • LIEDERE: 43, 123
20-26 JANUARIE 2014
Wees gehoorsaam aan Jehovah se herders
BLADSY 21 • LIEDERE: 125, 122
27 JANUARIE 2014–2 FEBRUARIE 2014
Herders, volg die grootste Herders na
BLADSY 26 • LIEDERE: 5, 84
STUDIEARTIKELS
▪ “Wees waaksaam met die oog op gebede”
Aangesien die einde van Satan se goddelose stelsel van dinge nader kom, is dit noodsaaklik dat ons nie geestelik aan die slaap raak nie. Hierdie artikel bespreek hoe dit ons kan help om wakker te bly as ons waaksaam is met die oog op gebede.
▪ Hoe kan ons “’n wagtende houding” handhaaf?
Vind in hierdie artikel uit wat ons uit die geduld van die profeet Miga kan leer. Ondersoek watter gebeure die einde van ons wagtyd sal aandui, wanneer Jehovah teen hierdie goddelose stelsel sal optree. Sien ook hoe ons waardering vir God se geduld kan toon.
▪ Sewe herders, agt hertoë —Wat hulle vandag vir ons beteken
Die verslag van Sanherib se aanval op Jerusalem in Hiskia se dag bevat praktiese lesse vir ons. Die materiaal in hierdie artikel het spesiale betekenis vir diegene wat aangestel is om as herders oor die gemeente toesig te hou.
▪ Wees gehoorsaam aan Jehovah se herders
▪ Herders, volg die grootste Herders na
Die eerste van hierdie twee artikels bespreek die manier waarop Jehovah en Jesus vandag as herders oor hulle aardse kudde toesig hou en toon hoe die skape op hulle sorg behoort te reageer. Die tweede artikel bespreek die gesindheid wat gemeentelike ouer manne moet probeer aankweek terwyl hulle as onderherders van die kudde dien.
OOK IN HIERDIE UITGAWE
8 Hoe ons in die behoeftes van ander kan voorsien
VOORBLAD: Straatgetuieniswerk by ’n treinstasie in Tokio. Meer as 2,8 miljoen pendelaars reis elke dag na Tokio. Pogings word aangewend om mense te bereik wat ons nie in die huis-tot-huis-bediening kan vind nie
JAPAN
BEVOLKING:
126 536 000
GEMIDDELDE VERKONDIGERS:
216 692
GEWONE PIONIERS:
65 245