Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w14 10/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
w14 10/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Oktober 2014

© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

1-7 DESEMBER 2014

Behou vaste geloof in die Koninkryk

BLADSY 7 • LIEDERE: 108, 129

8-14 DESEMBER 2014

Julle sal “’n koninkryk van priesters” word

BLADSY 13 • LIEDERE: 98, 102

15-21 DESEMBER 2014

Koester jou voorreg om saam met Jehovah te werk!

BLADSY 23 • LIEDERE: 120, 44

22-28 DESEMBER 2014

“Hou julle verstande gerig op die dinge daar bo”

BLADSY 28 • LIEDERE: 70, 57

STUDIEARTIKELS

▪ Behou vaste geloof in die Koninkryk

▪ Julle sal “’n koninkryk van priesters” word

Die Messiaanse Koninkryk is die middel wat Jehovah gebruik om sy voorneme vir die aarde en die mensdom te vervul. Vind uit waarom ons onwrikbare vertroue in die Koninkryk kan hê terwyl ons kyk hoe etlike verbonde wat in die Bybel genoem word, verband hou met hierdie hemelse regering.

▪ Koester jou voorreg om saam met Jehovah te werk!

Hierdie artikel sal eertydse sowel as moderne voorbeelde bespreek van mense wat Jehovah dien. Dit sal ons waardering vergroot vir die voorreg wat ons het om saam met ons God te werk, iets wat werklik gekoester moet word.

▪ “Hou julle verstande gerig op die dinge daar bo”

In hierdie laaste dae is daar baie uitdagings wat ons geloof op die proef kan stel. Wat kan ons leer by getroue manne van ouds soos Abraham en Moses, wat voor soortgelyke uitdagings te staan gekom het? Hierdie studie sal ons help om te volhard deur ons aan te spoor om ons verstande gerig te hou op Jehovah God en sy Koninkryk.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Hulle het hulle gewillig aangebied—In Taiwan

18 Mylpale in my lewe van Koninkryksdiens

VOORBLAD: Naby die heuwels van Mbololo in die suidooste van Kenia getuig twee susters vir ’n verbyganger op die hoofstraat van die woonbuurt Tausa, in die Taitastreek

KENIA

BEVOLKING

44 250 000

VERKONDIGERS

26 060

BYBELSTUDIES

43 034

GEDENKMAALBYWONING VIR 2013

60 166

[Grafiek op bladsy 2]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel