Inhoudsopgawe
WEEK VAN 1-7 OKTOBER 2018
WEEK VAN 8-14 OKTOBER 2018
8 Moenie oordeel volgens wat jy sien nie
Die eerste artikel wys hoekom dit vir ons moeilik kan wees om al die feite te kry. Dit bespreek ook Bybelbeginsels wat ons sal help om ons vermoë te verbeter om vas te stel of inligting waar is of nie. Die tweede artikel bespreek gebiede waarop mense gewoonlik ander oordeel volgens wat hulle sien. Hierdie artikel sal ons ook leer hoe om onpartydig teenoor ander te wees.
13 Lewensverhaal — Vasbeslote om nie my hande slap te laat word nie
WEEK VAN 15-21 OKTOBER 2018
18 Mense wat vrygewig is, is gelukkig
WEEK VAN 22-28 OKTOBER 2018
23 Werk elke dag saam met Jehovah
Jehovah het mense gemaak om die lewe te geniet en gelukkig te wees. As jy kan sien hoe die dinge wat jy elke dag doen, help om Jehovah se voornemens te vervul, sal jy gelukkig wees. Hierdie artikels bespreek ’n hele paar maniere waarop ons vrygewig kan wees, asook hoe dit ons en ander kan help.