Studie-uitgawe
AUGUSTUS 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 1-28 OKTOBER 2018
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
MALAWI
’n Kringopsiener en sy vrou is gereed om met hulle fietse na die volgende gemeente toe te ry. In hulle bagasie is daar Bybellektuur, ’n projektor en ’n klankstelsel, asook die meeste van hulle persoonlike besittings
VERKONDIGERS
93 412
BYBELSTUDIES
145 504
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
315 784
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.pr2711.com/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.