Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w18 Desember bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
w18 Desember bl. 2

Inhoudsopgawe

WEEK VAN 4-10 FEBRUARIE 2019

3 “Sien julle in die Paradys!”

Ware Christene sien baie daarna uit om in die Paradys te lewe. In hierdie artikel gaan ons kyk na waarom ons volgens die Bybel kan glo dat daar wel ’n paradys op die aarde sal wees en hoe die belofte wat Jesus oor die Paradys gemaak het, verstaan moet word.

8 Vrae van lesers

9 Onthou jy?

WEEK VAN 11-17 FEBRUARIE 2019

10 Respekteer “wat God . . . onder een juk saamgevoeg het”

In hierdie artikel gaan ons kyk wat die Bybel oor die huwelik sê. Hoe kan ons wys dat ons die huwelik respekteer? En hoe kan ons die Bybel se raad oor egskeiding en skeiding toepas?

15 Lewensverhaal — Jehovah was goed vir ons

WEEK VAN 18-24 FEBRUARIE 2019

19 Jongmense, julle Skepper wil hê julle moet gelukkig wees

WEEK VAN 25 FEBRUARIE 2019 – 3 MAART 2019

24 Jongmense, julle kan die beste lewe ooit hê

Jongmense moet dikwels groot besluite neem, soos wat hulle met hulle lewe gaan doen. Mense sal hulle dalk aanspoor om verder te gaan studeer of om ’n loopbaan te kies wat hulle sal help om baie geld te maak. Maar Jehovah moedig jongmense aan om hom eerste in hulle lewe te stel. In hierdie twee artikels gaan ons kyk waarom dit wys is om na God te luister.

29 “Die regverdige sal hom in Jehovah verbly”

32 Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2018

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel