Studie-uitgawe
DESEMBER 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 4 FEBRUARIE – 3 MAART 2019
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
MIANMAR
Twee susters kry baie mense by ’n mark in Taoenggji met wie hulle oor die goeie nuus kan praat
VERKONDIGERS
4 296
BYBELSTUDIES
4 329
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
8 659
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.pr2711.com/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.