Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/85 bl. 2
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1985
Ons Koninkryksbediening—1985
km 2/85 bl. 2

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Februarie: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R5,60. As die intekening van die hand gewys word, sal ons Jy kan vir ewig op die aarde lewe! of “Laat u Naam geheilig word”​—Watter naam? saam met twee tydskrifte teen ’n bydrae van 90c aanbied. Maart: Oorlewing tot in ’n nuwe aarde teen ’n bydrae van Rl,40.

• Gemeenterekeninge moet op 1 Maart, of so gou moontlik daarna, geouditeer word deur die presiderende opsiener of iemand wat hy aanstel.

• “Goeie nuus in ’n gewelddadige wêreld” is die titel van die spesiale openbare toespraak wat op 14 April in alle gemeentes gehou sal word. Gemeentes wat op daardie datum ’n kringbyeenkoms bywoon of by wie die kringopsiener dan besoek aflê, moet die spesiale toespraak die daaropvolgende week hou. Die toespraak moet nie voor 14 April gehou word nie.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Oorlewing tot in ’n nuwe aarde​—Sepedi, Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu The Divine Name That Will Endure Forever​—Sepedi, Sotho, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa, Zulu

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Joshua (stel van twee; gemeente en publiek: R4,50; pioniers: R3,75)​—Engels

• Weer in Suid-Afrika beskikbaar:

My boek met Bybelverhale​—Portugees

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel