Velddiensvergaderinge
29 JULIE-4 AUGUSTUS
Ouer publikasies
1. Watter geselspunte sal jy gebruik?
2. Waarom die huisbewoner aanspoor om hierdie publikasies te lees?
3. Hoe sal jy belangstelling opvolg waar ouer publikasies geneem is?
5-11 AUGUSTUS
Praat met oortuiging
1. Waarom is dit belangrik?
2. Hoe kan ons gebruik maak van
a. ons stem?
b. gesigsuitdrukkings?
12-18 AUGUSTUS
Hoe kan ons versterk word deur
1. Mattheüs 10:28?
2. Romeine 1:16?
3. 2 Korinthiërs 4:7, NW?
19-25 AUGUSTUS
Hoe kan ons op ’n duidelike en eenvoudige manier
1. onsself voorstel?
2. die aanbod doen?
3. ’n Bybelstudie aanbied?