Velddiensvergaderinge
5-11 AUGUSTUS
Getuieniswerk met brosjures
1. Waarom moet jy verskillende brosjures by jou hê?
2. Wat kan jou help om te besluit watter een jy gaan aanbied?
3. Hoe sal jy die brosjure aanbied?
12-18 AUGUSTUS
Help mekaar in groepgetuieniswerk
1. Hoe kan die tyd tussen deure wyslik gebruik word?
2. Hoe kan maats beurte maak om ’n getuienis te lewer?
19-25 AUGUSTUS
Hoe kan Bybelstudies begin word
1. met ’n traktaat?
2. met ’n brosjure?
3. waar geen lektuur gelaat is nie?
26 AUGUSTUS–1 SEPTEMBER
Waarom moet ons toegerus wees met
1. die Redenering-boek?
2. huis-tot-huisverslagvorms en ’n pen?
3. ’n verskeidenheid traktate?