Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/85 bl. 5
  • Hersiening vir Teokratiese Bedieningskool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening vir Teokratiese Bedieningskool
  • Ons Koninkryksbediening—1985
Ons Koninkryksbediening—1985
km 9/85 bl. 5

Hersiening vir Teokratiese Bedieningskool

Gesloteboek-hersiening van materiaal in die Bybel, Bybelonderwerpe vir bespreking [tdAF], “All Scripture Is Inspired of God and Beneficial” [si], Teokratiese Bedieningskool-Handleiding [sgAF], Jy kan vir ewig in die Paradys op aar de lewe [peAF] en weeklikse Skrifgedeeltes wat gedek is deur toewysings vir die weke vanaf 1 September tot 20 Oktober 1985.

[Let wel: Verwysings na die boeke si, sgAF, peAF en na tdAF aan die einde van ’n vraag mag slegs gebruik word nadat die hersiening klaar is. Die Bybel kan egter gebruik word om enige vraag te beantwoord.]

Dui aan of die volgende Stellings Waar of Onwaar is:

1. Geesdrif moet deur die hele toespraak op ’n baie hoe vlak volgehou word. [sgAF bl. 164 par. 6]

2. Kort, afgekapte klinkers maak die spraak hard. [sgAF bl. 167 par. 19]

3. Illustrates kan gebruik word om vooroordeel of partydigheid te ontwyk. [sgAF bl. 168 par. 2]

4. Dit is beter om nie ’n illustrasie te hê nie as om een te gebruik wat nie inpas nie. [sgAF bl. 169 par. 6]

5. Eerste Kronieke dek die geskiedenis van die tienstammeryk van Israel, [si bl. 75 par. 3]

6. Eerste Kronieke het hoofsaaklik betrekking op die tyd van koning Dawid, 1077-1037 v.G.J. [si bl. 76 par. 7]

7. Die Bybel leer duidelik dat God die liggaam van dooie persone sal opwek. [peAF bl. 174 par. 25]

8. Ten minste party van die onregverdige mense van eertydse Sodom en Gomorra sal gedurende die Oordeelsdag op die aarde wees. [peAF bl. 179 par. 9]

9. Die Christengemeentes van die eerste eeu was onafhanklik van mekaar, en elkeen het self oor sake besluit. [peAF bl. 194 par. 11]

10. God het nie die Tien Gebooie aan die hele mensdom gegee nie. [peAF bl. 203 par. 2, 3]

Beantwoord die volgende vrae:

11. Wat is modulasie? [sgAF bl. 160 par. 11]

12. Waarom is Kronieke geskryf? [si bl. 75 par. 2]

13. Hoe sou jy Josia se heerskappy beskryf? (2 Kon. 22:19, 20) [Weeklikse Skrifgedeelte]

14. Waarom het Koning Saul ontydig gesterf? (1 Krön. 10:13, 14) [Weeklikse Skrifgedeelte]

15. Wat was volgens 1 Kronieke 12:33 betrokke by mense se aanvaarding van Dawid se koningskap? [Weeklikse Skrifgedeelte]

16. Wanneer word die hedendaagse oorblyfsel van die 144 000 opgewek? [peAF bl. 173 par. 22]

17. Noem twee van die talle maniere waarop die kerke versuim om eerbied vir die Bybel te toon. [peAF bl. 187 par. 11]

18. As ons nog steeds tot ’n Babiloniese godsdiensorganisasie behoort, wat moet ons doen om ‘onder hulle uit te gaan’? (2 Kor. 6:17) [peAF bl. 202 par. 32]

19. Hoe kan ons die beginsel van die Sabbatwet in die Christelike reëling toepas? [peAF bl. 207 par. 12]

20. Waarom is 25 Desember gekies as die dag om Jesus se geboorte te vier? [peAF bl. 212 par. 15]

Vul die ruimtes in die volgende Stellings in:

21. As ’n illustrasie nie․․․․․․․․․․․ word nie, sal party dit snap en party nie. [sgAF bl. 169 par. 10]

22. Terwyl die profetiese element in Konings beklemtoon word, word die ․․․․․․․ element in Kronieke beklemtoon. [si bl. 75 par. 3]

23. Die hedendaagse teenbeeld van ontroue, bloedskuldige Jerusalem (2 Kon.24:3, 4)is․․․․․․․[Weeklikse Skrifgedeelte; kyk wAF80 15/1 bl. 6, 7]

24. Ons moet nie gou․․․․․․․ beweegredes aan ander toeskryf nie.

(1 Kron. 19:3, 4) [Weeklikse Skrifgedeelte; kyk w73 1/8 bl. 478]

25. Wanneer ’n persoon opgewek word, sal hy geoordeel word op grond van wat hy․․․․․․․doen, nie op grond van wat hy voor sy dood gedoen het nie. [peAF bl. 175 par. 3]

26. Die wêreld (Jak. 1:27) is [peAF bl. 209 par. 5]

Onderstreep die korrekte antwoorde in die volgende Stellings:

27. (Regte beklemtoning; modulasie; samehang) beteken dat woorde of gedagtes so beklemtoon word dat hulle die regte betekenis oordra. [sgAF bl. 158 par. 2]

28. Die twee boeke van Kronieke is waarskynlik omstreeks die jaar (1040; 537; 460) v.G.J. geskryf. [si bl. 75]

29. Die twee boeke van Kronieke is deur (Esra; Nehemia; Serubbabel) geskryf. [Weeklikse Skrifgedeelte; kyk si bl. 75 par. 4.]

30. Die belofte van ’n voortgesette dinastie in die huis van Dawid is in ’n gesig aan (Dawid; Natan; Samuel) geopenbaar (1 Kron. 17:11-15). [Weeklikse Skrifgedeelte; kyk w79 1/4 bl. 31.]

Paar die volgende tekste met die stellings hieronder af:

Matt. 13:55, 56; Matt. 19:3-9; Luk. 1:35; 1 Kor. 7:39; 1 Kor. 11:26

31. Christene moet net met Christene trou [tdAF 26E]

32. God keur veelwywery nie goed nie. [tdAF 26F]

33. Dit is nie gepas om Maria die moeder van God te noem nie. [tdAF 38A]

34. Maria was nie altyd ’n maagd nie. [tdAF 38C]

35. Alle Christene moet by die herdenking van die Here se Aandmaal teenwoordig wees. [tdAF 15A]

Paar die volgende tekste met die stellings hieronder af:

1 Krön. 5:1, 2; Matt. 10:22; Hand. 5:29; Hand. 17:22-31; Hebr. 9:24-26

36. Christene behoort nie die Mis by te woon nie.[tdAF 15B]

37. Christene kan teenstand verwag. [tdAF 50A]

38. ’n Vrou moet nie toelaat dat haar man haar van God skei nie. [tdAF 50C]

39. Hierdie is ’n sprekende voorbeeld van hoe om ’n gemeenskaplike grondslag te lê, dit deurgaans te handhaaf en die gehoor te help redeneer. [sgAF bl. 157 par. 18]

40. Die reg van die eersgebore seun van die gesin het niks te doen gehad met die aanwysing van koninklike leierskap nie. [Weeklikse Skrifgedeelte; kyk poAF bl. 98 par. 26.]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel