Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/85 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1985
Ons Koninkryksbediening—1985
km 10/85 bl. 7

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Oktober: Intekening op Ontwaak! of Die Wagtoring, of albei, teen ’n bydrae van R6,50 vir elke jaarintekening. November: Ware vrede en veiligheid-boek. teen ’n bydrae van 50c. (Engels: New World Translation of the Holy Scriptures saam met enige ouer publikasie op die spesiale aanbod teen ’n bydrae van R4,70.) Desember: Enige ouer publikasie op die spesiale aanbod teen ’n bydrae van 50c. Bied die Ware vrede en veiligheid-boek teen 50c aan as dit beskikbaar is.

• Ons sluit die ‘Rooster vir Teokratiese Bedieningskool vir 1986’ by hierdie nommer van Ons Koninkryksbediening in. Dit sal skoolopsieners in staat stel om vertroud te raak met die instruksies en toesprake vroegtydig toe te wys.

• Vanaf die week wat begin met 17 November 1985 sal die boek Oorlewing tot in ’n nuwe aarde by Gemeentelike Boekstudies bestudeer word.

• Weens stygende pryse en hoe invoerbelasting is dit nodig om die pryse van sekere publikasies en kassetopnames te verhoog. Die nuwe pryse vanaf 1 Oktober 1985 is soos volg:

•Publikasies Pio. Gem, en publiek

Alle boekies met 32 bladsye R ,08 R ,15

Alle boekies met 64 bladsye ,15 ,20

Sing Praises to Jehovah(Klein uitgawe) 1,05 2,10

Sing Praises to Jehovah(Groot uitgawe) 2,10 4,20

Good News for All Nations ,35 ,35

Defending ... Good News ,30 ,30

American Standard Version (bill) 2,80 4,20

Interlinear, Diaglott 2,50 5,00

Reference Bible (Rbi8) 7,00 12,50

Byington Bible 6,25 11,20

Comprehensive Concordance 5,50 8,40

Aid to Bible Understanding 7,00 10,00

Kalender 1,40 1,40

•Kassetopnames

Enkelkasset 3,10 3,50

Stel van twee 4,30 5,00

Stel van drie 6,00 7,00

Stel van vier 7,60 9,00

Stel van vyf 9,30 11,00

Volledige Griekse Skrifte 31,00 45,00

Leë album (vir 24 kassette) 10,00 12,00

My boek met Bybelverhale(stel) 8,75 11,50

Sing Praises to Jehovah

—Enkelalbum 20,00 25,00

Sing Praises to Jehovah

—Stel van vyf albums 95,00 95,00

•Plate

Sing Praises to Jehovah

(stel, Rl-15) 20,00 25,00

Liedereboek van 1966

(stel, Pl-10) 16,00 20,00

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Aid to Bible Understanding (Deel 39, 40)​—Italiaans

Jy kan vir evoig in die Paradys op aarde lewe —Klein uitgawe​—Xhosa

1986-Kalender —Afrikaans, Chinees,Duits, Engels, Frans, Grieks, Italiaans, Portugees, Sotho, Xhosa, Zulu

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

The Second of Chronicles (stel van twee; gemeente en publiek: R5,00; pioniers: R4,30)​—Engels

To the Hebrews, The Letter of James (enkelkasset; gemeente en publiek: R3,50; pioniers: R3.10)​—Portugees

• Weer in Suid-Afrika beskikbaar:

“Die nasies sal weet dat ek Jehovah is” —Hoe?​—Engels

Teokratiese Bedieningskool-Handleiding​—Portugees

Verenig in die aanbidding van die enigste ware God​—Portugees

’n Veilige toekoms—Hoe jy dit kan vind​—Portugees

Is daar ’n God wat omgee?​—Portugees

“Kyk! Ek maak alles nuut”​—Portugees

• Uit voorraad in Suid-Afrika:

God se “ewige voorneme” seëvier nou ten goede van die mens​—Zulu

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!​—Afrikaans

“Sing en begelei julself met musiek in julle hart” (Sagte band)​—Xhosa

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel