Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/86 bl. 3-4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1986
Ons Koninkryksbediening—1986
km 2/86 bl. 3-4

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Februarie: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R6,50. As die intekening van die hand gewys word, kan twee tydskrifte en die “Laat u Naam geheilig word”-brosjure teen ’n bydrae van R1.10aangebied word. Maart: Lewe —Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R4.50. Koninkryksnuus nr. 33 sal ook versprei word. Dit kan gebruik word om die boek aan te bied, gelaat word waar niemand tuis is nie of gratis gegee word aan enigiemand wat dit graag wil lees. April en Mei: Ware vrede en veiligheid -Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R1.80.

• Die Bethelhuis en -fabriek sal op Saterdag, 17 Mei, gesluit wees sodat skoonmaakwerk gedoen kan word; daar sal dus op daardie dag geen toere wees nie.

• Aangesien die Gedenkmaal vanjaar op ’n Maandag gevier word, sal die meeste gemeentes nie aanpassings in hulle gereelde vergaderingrooster vir die week hoef te maak nie. As dit nodig geag word om ’n vergadering te kanselleer, moet dit die Gemeentelike Boekstudie wees. Die helfte van die materiaal moet die week voor en die ander helfte die week na die Gedenkmaal gedek word.

• Gemeentes kan nou begin om die publikasie Ware vrede en veiligheid​—Hoe kan jy dit vind? vir die spesiale kampanje in April en Mei 1986, soos aangekondig by die “Handhawers van onkreukbaarheid”-Byeenkoms, te bestel.

• Weens stygende pryse het die Bestuursliggaam voorgestel dat ons ’n verdere prysverhoging op verskeie lektuuritems moet hê. Die nuwe pryse vanaf 1 Februarie 1986 is soos volg:

Publikasies Pio. Gem. en Publiek

Alle boekies met

32bladsye R ,10 R ,20

Alle boekies met

64 bladsye ,20 ,30

Alle brosjures ,25 ,50

“Babylon ... Has Fallen!” 1,40 2,70

Boeke gedruk op beter

gehalte(wit) papier,

bv. ‘Finished Mystery’ 1,40 2,70

Alle sakformaatboeke ,90 1,80

Paradys op aarde

(Klein uitgawe) 1,15 2,25

Bybelverhale,

Paradys op aarde

(Groot uitgawe) 2,25 4,50

Sing Praises to Jehovah

(Klein uitgawe) 1,40 2,70

Sing Praises to Jehovah

(Groot uitgawe) 2,70 5,40

“All Scripture...” 1,80 3.60

Authorized Version (bi10) 2,70 5.40

American Standard

Version(bi11) 3.60 5,40

New World Translation

Gewone uitgawe(bi12) 2.70 5.40

Luukseuitgawe(DLbil2) 7,30 12.50

Naslaanbybel(Rbi8) 9,00 16,40

Interlinear, Diaglott 3,20 6,40

Byington-Bybel 8,20 14,50

Comprehensive

Concordance 7,30 11,00

Yearbook(vanaf 1986) ,90 1,80

‘Ondersoek die Skrif

elke dag’ ,35 ,50

Aid to Bible

Understanding 9,00 12,50

Kalender (vanaf 1986) 1,80 1,80

Indeks 30-60,61-65,

66-70,71-75,76-80 1.80 3,60

Indeks (jaarliks) ,70 ,70

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? (gemeente en publiek: R4.50; pioniers: R2.25) —Afrikaans, Duits, Engels, Frans, Nederlands, Portugees

Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? (Klein uitgawe; gemeente en publiek: R2,25; pioniers: Rl,15) —Duits

Redenering uit die Skrif (gemeente en publiek: R2.25; pioniers: R1.15)—Duits, Engels, Nederlands

Sing Praises to Jehovah (Groot uitgawe; gemeente en publiek: R5,40; pioniers: R2.70) —Portugees

Sing Praises to Jehovah (Klein uitgawe; gemeente en publiek: R2.70; pioniers: R1.40) —Portugees

Die regering wat die Paradys gaan bring (gemeente en publiek: 50c; pioniers: 25c) —Afrikaans, Chinees, Duits, Engels, Frans, Grieks, Hongaars, Italiaans, Kwanyama, Nederlands, Portugees, Sepedi, Sotho, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa, Zulu

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Koninkryksmelodieë nr. 6 (gemeente en publiek: R3.50; pioniers: R3,10)

• Uit voorraad in Suid-Afrika:

Kingdom Interlinear —Engels

New American Bible (Katoliek) —Engels

New English Bible —Engels

The Bible in Living English (Byington)—Engels

Jehovah’s Witnesses in the Twentieth Century —Engels

• STREEKBYEENKOMSTE: Voorlopige reëlings vir die “Goddelike vrede”-Streekbyeenkomste vir 1986 is soos volg:

25-28 September: Kaapstad; Pietermaritzburg; Port Elizabeth; Welkom; Windhoek

9-12 Oktober: Pretoria; Witbank

27-30 November: St. Helena

Beplan nou om al vier dae, wat gedurende die skoolvakansie sal val, by te woon. Nadere besonderhede sal later verstrek word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel