Plekke waar hulp nodig is
♦ ’n Ouere man of bedieningskneg met ’n geestelik sterk gesin is dringend nodig om die klein Kleurlinggemeente in Bredasdorp te help.
♦ Die afgesonderde Kleurlingverkondigers in Keetmanshoop het die hulp van ’n Kleurlingbroer met ’n geestelik sterk gesin dringend nodig. Kan jy help?