Diensrapport vir April
Aantal Hulp- Gew.
verk. pio. pio.
Botswana 427 80 28
Lesotho 810 105 52
St. Helena(Mrt.) 97 - -
SWA 381 37 15
Swaziland 875 103 156
Suid-Afrika 39 193 4 570 2 704
Ons is bly om te berig dat daar in April vier hoogtepunte was—in ure. in herbesoeke, die derde opeenvolgende hoogtepunt in tuisbybelstudies en die agtste opeenvolgende hoogtepunt in gewone pioniers hierdie diensjaar. Daar was altesaam 8,891 hulpplonlers in Maart en April, wat ’n vermeerderlng van 10% is in vergelyklng met die ooreenstemmende maande verlede jaar.