Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/86 bl. 8
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1986
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1987
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1986
km 7/86 bl. 8

Teokratiese Nuus

♦ Brasilië het hulle vyfde opeenvolgende hoogtepunt in verkondigers berig, naamlik 181,731 en hulle 31ste opeenvolgende hoogtepunt in gewone pioniers, met 7,326 in Februarle.

♦ Chili het ’n hoogtepunt in verkondigers In Februarie bereik, met 27,374. Dit is ’n vermeerdering van 10,9 persent in vergelyking met verlede Jaar se gemiddelde. Gedurende die maand het 11,8 persent van alle verkondigers aan die een of ander vorm van die pionierdiens deelgeneem.

♦ Tot dusver het die Raad vir Godsdienstige Beswaar 464 boers as godsdiensbeswaardes geklassifiseer. Nagenoeg 350 van hierdie broers is gevonnls. Van 14-18 April 1986 is 147 broers van alle dele van die land in Bloemfontein gevonnis. Almal wat gevonnis is, is op parool vrygelaat om vir gemeenskapsdiens by die Departement van Mannekrag naaste aan hulle huis aan te meld. Ouere manne word aangemoedig om persoonlike aandag te skenk aan almal wat hulle vonnis uitdien. Die wat hulle vonnis uitdien, word aangemoedig om geestelik sterk te bly deur gereeld vergaderinge by te woon en aan die veldbedienlng deel te neem.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel