Plekke waar hulp nodig is
♦ Die tweetalige gemeente in Witrivier het die hulp van een of twee ouere manne met geestelik sterk gesinne nodig. Bedieningsknegte word ook genooi om soontoe te gaan.
♦ Die klein tweetalige, veelrassige gemeente in Queenstown het die hulp van een of meer ouere manne met geestelik sterk gesinne nodig. Kan jy help?