Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/87 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1987
Ons Koninkryksbediening—1987
km 1/87 bl. 3

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Januarie en Februarie: Enige van die volgende boeke teen ’n bydrae van Rl,80: Is die Bybel werklik die Woord van God?, Die waarheid wat lei tot die ewige lewe, Is hierdie lewe al wat daar is?, Goeie nuus om jou gelukkig te maak, of enige boeke of boekies waarvan daar te veel in voorraad is. (Engels: Enige van die volgende boeke teen ’n bydrae van Rl,80: “Let Your Kingdom Come”, Your Youth—Getting the Best out of It, of enige boeke of boekies waarvan daar te veel in voorraad is.) Maart: Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe teen ’n bydrae van R4,50. Klein uitgawe is R2,25. April en Mei: Intekening op Die Wagtoring teen R6,50 vir ’n jaarintekening. As intekening nie aanvaar word nie, bied twee tydskrifte en ’n brosjure teen R1,10 aan.

• Die openbare toespraak wat vanaf 31 Januarie deur streekopsieners tydens die nuwe reeks kringbyeenkomste gehou sal word, is “Dade van God​—Wat is dit?” Van Maart af sal kringopsieners die openbare toespraak hou: “Wat dit beteken om ’n geestelike mens te wees.”

• Die nuwe brosjure “Kyk, Ek maak alles nuut” sal vanaf die week wat met 15 Februarie begin by Gemeentelike Boekstudies bestudeer word.

• Ons is bly om aan te kondig dat ’n nuwe Pryslysinstruksies voorberei is. Vier eksemplare word aan elke gemeente gestuur. Dit moet aan die sekretaris en die broers wat na die lektuur, tydskrifte en rekeninge omsien, gegee word.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe (Klein uitgawe)​—Sepedi, Sotho, Venda

Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? (Klein uitgawe)​—Afrikaans, Frans

Sing lofliedere voor Jehovah (Klein uitgawe)​—Afrikaans

Watch Tower Publications Index vir 1930-1985 (gemeente en publiek: R12,50; Pioniers: R8,00)​—Engels

• Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe (Klein uitgawe) ​—Afrikaans

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!​—Afrikaans, Engels, Zulu

Koninkryksnuus nr. 33​—Afrikaans, Engels

My boek met Bybelverhale (vier kassette in album)​—Engels

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Album met Hebreeuse Skrifte—Deel 2, First of Samuel tot Psalms (stel van 21 kassette in album; gemeente en publiek: R61,00; Pioniers: R39,00)​—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel