Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/87 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1987
km 3/87 bl. 1

Velddiensvergaderinge

2-8 MAART

Aanbieding van die Paradys op aarde-boek

1. Watter gedagtes in die ‘Onderwerp vir gesprekke’ gaan jy beklemtoon?

2. Watter gedagtes in die Paradys op aarde-boek gaan jy gebruik?

9-15 MAART

Gebruik die God se wil-brosjure

1. Watter onderwerpe het jy veral tydens Bybelstudies nuttig gevind?

2. Hoe kan die materiaal jou help wanneer jy informeel getuig?

16-22 MAART

Ken jou tydskrifte

1. Watter gedagtes in die jongste nommers het jy geniet?

2. Watter spesifieke geselspunte sal die huisbewoner moontlik interesseer?

3. Demonstreer ’n aanbieding van 30 tot 60 sekondes.

23-29 MAART

Gebruik die Redenering-boek

1. Watter inleidings (bl. 9-15) het jy doeltreffend gevind?

2. Watter gedagtes uit “Gesprekdempers” (bl. 15-24) het jy met welslae gebruik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel