Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/87 bl. 3-4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1987
Ons Koninkryksbediening—1987
km 8/87 bl. 3-4

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Augustus: Een van die volgende tydskrifgrootte-brosjures met 32 bladsye kan teen ’n bydrae van 50c aangebied word: Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, “Laat u Naam geheilig word”​—Watter naam? en Die regering wat die Paradys gaan bring. September: Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R4,50. Oktober: ’n Jaarintekening op Ontwaak! of Die Wagtoring of albei teen ’n bydrae van R9,00 elk. November: Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R1,80.

• Elke gemeente sal drie lektuurinventarisvorms ontvang en moet kampanjelektuur tel. Vul die vorms asseblief volledig in en stuur die oorspronklike nie later nie as 6 September 1987 aan ons. Hou ’n deurslag in julle lêers. Ons stuur ’n derde eksemplaar wat as ’n werkstaat gebruik kan word.

• Verkondigers moet persoonlike lektuurbestellings vir die gemeentelike lektuurkneg gee eerder as om lektuur direk van die Genootskap te bestel. Die presiderende opsiener moet elke maand voordat die gemeentelike lektuurbestelling na die Genootskap gestuur word, reël vir ’n aankondiging sodat almal wat persoonlike lektuur wil bekom, die broer wat die lektuur behartig betyds in kennis kan stel. (Lektuurknegte, kyk asseblief die Pryslysinstruksies, paragraaf 8.)

• Alle Koninkryksnuus-traktate in alle tale is permanent uit voorraad in Suid-Afrika.

• Die Genootskap het steeds ’n voorraad van die Yearbook vir 1986 en 1987 in Engels beskikbaar, asook Ondersoek die Skrif elke dag—1987 in Afrikaans, Tswana en Sepedi.

• REKENINGKNEGTE LET ASSEBLIEF OP: Ons wil graag julle aandag vestig op die “Bedrag”-kolom op die Lektuur-en-tydskrifstaat wat elke maand saam met rekeninge aan gemeentes gestuur word. Enige bedrag daarin wat gevolg word deur ’n “-” is ’n kredit. En as die “Eindsaldo van rekening” gevolg word deur “-” beteken dit dat dit ook ’n kredit is. Dit beteken dat die Genootskap die bedrag aan die gemeente verskuldig is.

• Let asseblief op dat die volgende telefoonnommers gebruik kan word om met die Genootskap in verbinding te tree:

(011) 764-2980/1/2/3/4/5/6/7; hierdie nommer het ’n outomatiese soekfasiliteit en sal die volgende nommer kies as die een wat jy skakel, beset is. (011) 764-4930/1/2/3/4/5/6; hierdie nommer het nie die outomatiese soekfasiliteit nie. Die nommer vir elk van hierdie lyne moet afsonderlik geskakel word. Let ook asseblief op ons woonadres: Robert Broomrylaan-Oos 1, Rangeview, Krugersdorp, 1739.

Posadres: Privaatsak 2067, Krugersdorp, 1740.

Bankrekeningnommer: Standardbank, Krugersdorp, Nr. 02-143-510-3.

• Vanaf die week van 6 September 1987 sal die boek Verenig in die aanbidding van die enigste ware God in Gemeentelike Boekstudies gebruik word. Gemeentes sal moontlik ’n voorraad van hierdie publikasie moet bestel sodat almal wat die Gemeentelike Boekstudie bywoon ’n eksemplaar sal hê.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Tanakh-Bybel (gemeente en publiek: R36,50; pioniers: R25,50)​—Engels

Geluk—Hoe om dit te vind​—Hongaars

Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? (Klein uitgawe)​—Italiaans

Ontwaak!-bundel, 1986​—Grieks

Wagtoring-bundel, 1986​—Grieks

Jehovah se Getuies in die twintigste eeu​—Afrikaans, Sepedi, Suid-Sotho, Tsonga, Tswana, Xhosa, Zulu

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!​—Pools, Swahili

“Kyk, Ek maak alles nuut” (Brosjure)​—Pools

The Divine Name That Will Endure Forever​—Pools

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Josua (stel van twee; gemeente en publiek: R6,00; pioniers: R5,00)​—Duits

Die eerste boek van Samuel (stel van twee; gemeente en publiek: R6,00; pioniers: R5,00)​—Duits

Die tweede boek van Samuel (stel van twee; gemeente en publiek: R6,00; pioniers: R5,00)​—Duits

Jesaja (stel van vier; gemeente en publiek: R11,00; pioniers: R9,20)​—Engels

• Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

“All Scripture Is Inspired of God and Beneficial”​—Engels

My boek met Bybelverhale​—Engels

• Permanent uit voorraad in Suid-Afrika: “Babylon the Great Has Fallen!” God’s Kingdom Rules!​—Portugees

Die lewe behels veel meer!​—Afrikaans, Sepedi, Tswana

“Hierdie goeie nuus van die Koninkryk”​—Afrikaans

Is daar ’n God wat omgee?​—Afrikaans

“Kyk! Ek maak alles nuut” (boekie met 32 bladsye)​—Afrikaans, Engels, Suid-Sotho, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa, Zulu

’n Veilige toekoms—Hoe jy dit kan vind​—Afrikaans

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel