Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/88 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1988
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1988
km 2/88 bl. 1

Velddiensvergaderinge

1-7 FEBRUARIE

Gebruik ouer publikasies

1. Hoe sal jy aanbod by ‘Onderwerp vir gesprekke’ inskakel?

2. Waarom moet lektuur netjies in ons velddienstasse gesit word?

3. Moet gevoude of beskadigde lektuur aangebied word?

8-14 FEBRUARIE

Hou huis-tot-huisverslae

1. Waarom moet dit gehou word?

2. Hoe kan dit gebruik word wanneer groepgetuieniswerk gedoen word?

3. Waarom moet ons ’n afsonderlike verslag hou van adresse waar mense nie tuis is nie?

15-21 FEBRUARIE

Gebruik die Bybel

1. Hoe lei jy ‘Onderwerp vir gesprekke’ se tekste in?

2. Hoe kan jy ’n teks gebruik wanneer huisbewoner besig is?

3. Veral wanneer kan ons die sakbybel gebruik?

22-28 FEBRUARIE

Behoorlike voorkoms vir die bediening

1. Waarom is behoorlike kleredrag en persoonsversorging belangrik?

2. Hoe moet ons kinders geklee wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel