Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/88 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1988
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1988
km 8/88 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Ons is baie bly om te berig dat 12 Koninkryksale gedurende die eerste ses maande van 1988 toegewy is. Die Streekboukomitees wend ’n ernstige poging aan om ten minste nog 12 sale voor Desember 1988 te voltooi. Ons spreek waardering uit teenoor almal wat met die verskeie projekte help.

♦ Brasilië ondervind steeds vermeerdering, en daar is baie belangstellendes wat nog gehelp moet word. Dit blyk uit die 718 414 wat die Gedenkmaalviering bygewoon het. ’n Hoogtepunt van 227 007 verkondigers is vir Maart gerapporteer.

♦ Kanada het puik aktiwiteit vir Maart berig met hoogtepunte van 92 066 verkondigers en 48 891 Bybelstudies.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel