Velddiensvergaderinge
5-11 SEPTEMBER
Wanneer die Skepping-boek aangebied word
1. Watter gesprekspunte sal jy beklemtoon?
2. Watter illustrasies kan gebruik word?
12-18 SEPTEMBER
Wanneer jy teruggaan na mense wat die Skepping-boek geneem het
1. Wat sal jy bespreek?
2. Hoe sal jy probeer om die besoek in ’n studie te verander?
19-25 SEPTEMBER
Hoe kan ons studies begin
1. By die eerste besoek?
2. Met behulp van die Redenering-boek?
26 SEPTEMBER-2 OKTOBER
Wanneer tydskrifte aangebied word
1. Watter artikel sal jy beklemtoon?
2. Waarom sal jy huisbewoners aanmoedig om daarop in te teken?