Velddiensvergaderinge
2-8 September: Hoe stel jy vas of mense werklik belangstel
(a) wanneer jy van huis tot huis werk?
(b) wanneer jy tydskrifwerk op straat doen?
9-15 September: Hoe sal jy, wanneer jy ’n tuisbybelstudie aanbied, (rsAF bl. 14)
(a) ’n traktaat gebruik?
(b) die Skepping-boek gebruik?
16-22 September: Wat sal jy aanbied
(a) wanneer dit lyk of mense nie opreg belangstel nie?
(b) vir iemand wat blykbaar besig is?
23-29 September: Oefensessies
(a) Hoe het dit jou persoonlik gehelp?
(b) Wat maak dit so prakties?
(c) Wanneer is dit goed om dit te hou?