Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/88 bl. 11
  • Bydraes aan die Genootskap

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bydraes aan die Genootskap
  • Ons Koninkryksbediening—1988
Ons Koninkryksbediening—1988
km 10/88 bl. 11

Bydraes aan die Genootskap

Ons het nou ons bouwerk by Roodekrans voltooi en wil van hierdie geleentheid gebruik maak om julle almal te bedank vir julle vrygewige ondersteuning oor die afgelope sewe jaar of meer. Dit is derhalwe nie meer nodig om aan te dui dat bydraes “bou-donasies” is nie. Stuur julle donasies net as gewone bydraes aan die Genootskap

Dit beteken nie dat ons nie meer julle finansiële ondersteuning nodig het nie. Inteendeel, ons is meer as ooit tevore afhanklik van die finansiële ondersteuning van ons broers in die veld as gevolg van stygende koste op alle gebiede. Ons elektrisiteits- en waterrekening alleen beloop gemiddeld R27 000 per maand. Papier se prys het tot R2 000 per ton gestyg, en ons gebruik 40-45 ton per maand. Dit word steeds al hoe duurder om ’n groot Bethel soos ons s’n aan die gang te hou en in die behoeftes van die veld te voorsien. Ons waardeer derhalwe die gereelde, maandelikse ondersteuning van individuele broers en gemeentes.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel