Velddiensvergaderinge
5-11 DESEMBER
Hoe beplan jy om
1. nuwe ‘Onderwerp vir gesprekke’ in te lei?
2. huisbewoner by gesprek te betrek?
3. grondslag vir herbesoeke te lê?
12-18 DESEMBER
Aanbieding van Paradys op aarde-boek
1. Wat beklemtoon jy?
2. Watter vrae sal belangstelling wek?
3. Hoe gaan jy oor na “Kyk!”-brosjure?
19-25 DESEMBER
Hoe gaan jy Bybelverhale-boek aanbied
1. by ’n jong persoon?
2. by ouers of ouer persone?
3. as ’n middel om gesinslewe te verbeter?
26 DESEMBER-1 JANUARIE
Hoe gaan jy gedurende vakansiedae
1. op feesgroete reageer?
2. bedagsaamheid teenoor huisbewoners toon?
3. die Koninkryk beklemtoon?