Velddiensvergaderinge
6-12 MAART
Openbaring-boek
1. Waarom het elke huis ’n eksemplaar nodig?
2. Watter ander aanbiedings kan vir julle gebied gepas wees? (Kyk Redenering-boek, bladsye 51-56 of 171-182.)
13-19 MAART
Nooi ander na Gedenkmaal uit
1. Waarom ander aanmoedig om dit by te woon?
2. Wie moet uitgenooi word?
3. Hoe kan die gedrukte uitnodigings gebruik word?
20-26 MAART
Hoe gaan jy
1. die Openbaring-boek vandeesweek aanbied?
2. diegene wat die Gedenkmaal bywoon verder help?
27 MAART-2 APRIL
Wanneer jy van huis tot huis werk
1. Wat het jy doeltreffend gevind wanneer jy Openbaring-boek aangebied het?
2. Hoe gaan jy die intekening aanbied?
3. Waarom moet jy goeie huis-tot-huisverslae hou?