Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/89 bl. 11
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1989
Ons Koninkryksbediening—1989
km 10/89 bl. 11

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Oktober: ’n Jaarintekening op Ontwaak! of Die Wagtoring, of albei, teen ’n bydrae van R12,00 elk. November: Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou en Onsigbare geeste​—Help hulle ons? Of benadeel hulle ons? teen ’n bydrae van R2,90. (Engels: New World Translation of the Holy Scriptures en die brosjure “Look! I Am Making All Things New” teen R10,75.) Desember: My boek met Bybelverhale teen ’n bydrae van R7,50. Januarie en Februarie: Enige sakformaatboek wat voor 1980 gedruk is en wat die gemeente in voorraad het teen ’n verminderde bydrae van R1,00. As die gemeente geen voorraad van die boeke het wat teen die verminderde bydrae aangebied moet word nie, kan die volgende boeke bestel word: Die waarheid wat lei tot die ewige lewe, God se “ewige voorneme” seëvier nou ten goede van die mens, en Heilige gees​—die krag agter die komende nuwe orde! teen ’n bydrae van R1,00 elk. Vir krediet op boeke teen verminderde bydrae moet ouere manne riglyne in Ons Koninkryksbediening vir Januarie 1989 raadpleeg. (Engels: Survival Into a New Earth teen ’n bydrae van R2,50.)

• Ons gaan nie bestelvorms aan Engelse en Afrikaanse gemeentes stuur om “Medical Documents” en “Identity Cards” te bestel nie. Gemeentes moet dit op ’n lektuurbestelvorm (S-14) bestel.

• Gemeentes word vriendelik versoek om traktate sover moontlik in veelvoude van 100 te bestel. Dit vergemaklik die hantering van traktate aangesien dit reeds in pakkies van 100 is.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Comprehensive Concordance of the New World Translation of the Holy Scriptures(gemeente en publiek: R18,00; Pioniers: R13,00)​—Italiaans

Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou​—Pools

Jy kan vir ewig in die paradys op aarde lewe (Klein uitgawe)​—Pools

“Kyk! Ek maak alles nuut” (Brosjure)​—Russies

• Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

My Boek met Bybelverhale​—Nederlands

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel