Aankondigings
● Lektuuraanbod vir Maart: Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R2,50. April en Mei: Wagtoring-intekening. Jaarintekening op half-maandelikse nommers kos R12.00. Jaar-intekening op maandelikse nommers en halfjaarlikse intekening op halfmaandelikse nommers kos R6.00. As ’n intekening nie aanvaar word nie, kan twee tydskrifte en enige brosjure, behalwe die Skool-brosjure, teen ’n bydrae van Rl,95 aangebied word. Junie: Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk teen ’n bydrae van R3.75.
Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel word, moet die gemeenterekeninge op 1 Maart of so gou moontlik daarna ouditeer.
● Gemeentes kan die bundels van The Watchtower en Awake! vir 1989 begin bestel. Die bundels sal beskikbaar wees in Duits, Engels, Frans, Grieks, Italiaans, Nederlands, Portugees en Spaans. Waar gemeentes ’n rekening by die Genootskap het, moet geldsendings nie gemeentebestellings vergesel nie. Die lektuurrekening sal met hierdie bedrag gedebiteer word. Totdat die bundels beskikbaar is en uitgestuur word, sal dit as “Will Send Later” op gemeentefakture verskyn. Waar gemeentes se lektuurrekening ’n nadelige saldo het, moet kontant die bestelling vergesel. Bundels is beheerde items, en lektuurrekenings sal met R15,50 vir elke bundel gedebiteer word, wat die prys vir die gemeente, die publiek en pioniers is.
● Gemeentes mag nou bestellings plaas vir die herdrukte Watchtower-bundel vir 1974. Moet asseblief nie bundels vir enige jaar na 1974 bestel voordat Ons Koninkryksbediening aankondig dat dit beskikbaar is nie.
● Nuwe kassetopnames beskikbaar:
Jehovah verlos die wat sy naam aanroep—Drama (enkelkasset; gemeente en publiek: R6,50; pioniers: 5,75)—Afrikaans, Sepedi, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu
Kingdom Songs Nr. 2 (gemeente en publiek: R6,50; pioniers: R5,75)—Zulu
● Weer beskikbaar in Suid-Afrika:
Die lewe behels veel meer!—Afrikaans, Engels, Sepedi, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu
“Hierdie goeie nuus van die Koninkryk”—Afrikaans, Engels, Herero, Kwanyama, Sepedi, Suid-Sotho, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa, Zulu
Is daar ’n God wat omgee?—Afrikaans, Sepedi, Suid-Sotho, Tswana, Zulu
Jehovah’s Witnesses and the Question of Blood—Engels
’n Veilige toekoms—Hoe jy dit kan vind—Afrikaans, Engels, Sepedi, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu
● Kassetopnames weer beskikbaar in Suid-Afrika:
Sing lofliedere voor Jehovah—Vyfalbumstel (stel met 113 kassette in vyf albums)
Jehovah’s Name to Be Declared in All the Earth—Drama (enkelkasset)—Engels
Beware of Losing Faith by Drawing Away From Jehovah—Drama (enkelkasset)—Engels