Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/90 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1990
Ons Koninkryksbediening—1990
km 6/90 bl. 7

Aankondigings

● Lektuuraanbod vir Junie: Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk teen ’n bydrae van R3,75. Julie en Augustus: Enige brosjure met 32 bladsye, behalwe die Skool-brosjure, teen ’n bydrae van 75c. September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R7,50. Klein uitgawe kos R3.75.

■ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel word, moet die gemeenterekeninge op 1 Junie of so gou moontlik daarna ouditeer.

● Aan presiderende opsieners: Ons nooi julle om enige uitsonderlike ondervindinge in te stuur wat julle gemeente in die loop van die jaar geniet het, met inbegrip van ondervindinge oor hulppionierdiens en op tydskrifdag, 7 April 1990. Ons wil die beste uit ons veld vir die jaarverslag kies. Moet dit asseblief nie later as 1 Julie 1990 instuur nie.

● Gewone en hulppioniers word uitgenooi om ’n poging aan te wend om hulself beskikbaar te stel om gedurende die afgesonderdegebied-kampanje in vergeleë gebiede te werk. As hulle motorgroepe kan vorm, moet hulle aan die Genootskap skryf en besonderhede verskaf. Die Dienskomitee moet hulle aansoek onderteken.

● Gemeentes mag nou bestellings plaas vir die herdrukte Watchtower-buniels vir 1978 en 1979.

● Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Jehovah’s Judgment Against Law-Defying People—Drama (enkelkasset; gemeente en publiek: R6.50; pioniers: R5,75)—Engels

Kingdom Songs Nr. 2 (gemeente en publiek: R6.50; pioniers: R5.75)—Xhosa

● Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

Paradise Restored to Mankind—By Theocracy!—Engels

Die regering wat die Paradys gaan bring—Chinees

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!—Grieks

“Kyk, Ek maak alles nuut”—Chinees

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel