Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/90 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 7/90 bl. 1

Velddiensvergaderinge

2-8 JULIE

Aanbieding van brosjures

1. Watter een gaan jy aanbied, en waarom?

2. Hoe gaan jy die aanbod by die ‘Onderwerp’ laat inskakel?

3. Hoe kan jy tot ’n studie oorgaan?

9-15 JULIE

Hoe sal jy ’n studie begin

1. By die eerste besoek?

2. Wanneer jy teruggaan na waar ’n brosjure gelaat is?

16-22 JULIE

Hoe kan ’n getuienis gegee word as

1. Die huisbewoner die deur toehou?

2. Die man sê dat hy sy vrou sal gaan roep?

3. Iemand sê: “Ons wil nie iets koop nie”?

4. Die persoon sê: “Kom later terug”?

23-29 JULIE

Hoe kan jy in koue of reënerige weer

1. Aan die huis-tot-huiswerk deelneem?

2. Probeer om ingenooi te word?

30 JULIE–5 AUGUSTUS

1. Hersien die ‘Onderwerp vir gesprekke’.

2. Bespreek gesprekspunte uit die brosjures.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel