Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/91 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Wakker belangstelling aan in die Koninkryksboodskap
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 7/91 bl. 1

Velddiensvergaderinge

1-7 JULIE

Nuwe Onderwerp vir gesprekke

1. Hoe gaan jy die “Kyk”-brosjure aanbied?

2. Hoe sal jy oorgaan na die brosjure wat jy gebruik?

8-14 JULIE

Hoe kan traktate gebruik word

1. as inleiding?

2. wanneer die huisbewoner besig is?

3. om ’n studie tydens die eerste besoek te begin?

15-21 JULIE

Gebruik onderskeidingsvermoë

1. Wat kan bepaal hoe lank jy by ’n deur moet bly?

2. As die huisbewoner besig is, wat kan jy sê om die weg te baan vir ’n toekomstige besoek?

22-28 JULIE

Wanneer lektuur aangebied word

1. Waarom moet ons die aanbod vir die maand gebruik?

2. Waarom moet jy ekstra lektuur by jou hê?

29 JULIE–4 AUGUSTUS

Volg belangstelling op

1. Waarom is dit belangrik om aantekeninge te hou van belangstellendes?

2. Watter faktore bepaal of ons sal teruggaan?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel