Velddiensvergaderinge
4-10 FEBRUARIE
Hoe kan ons meer tyd in die velddiens bestee—
1. elke week?
2. oor naweke?
3. die hele maand deur?
11-17 FEBRUARIE
Aanbieding van boeke
1. Watter spesifieke gesprekspunte gaan jy gebruik?
2. Watter prente kan jy gebruik?
18-24 FEBRUARIE
Straatgetuieniswerk
1. Wanneer kan dit gedoen word?
2. Hoe kan dit doeltreffend wees?
3. Hoe nader jy mense?
25 FEBRUARIE–3 MAART
Hoe sal jy
1. die gesprek begin?
2. die lektuur aanbied?