Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/92 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1992
Ons Koninkryksbediening—1992
km 3/92 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Maart: Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! teen ’n bydrae van R8,00. April en Mei: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R17,00 vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes en halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R8,50. Junie: Die mensdom se soeke na God teen ’n bydrae van R4,00.

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeenterekeninge op 1 Maart of so gou moontlik daarna ouditeer. Kondig dit in die gemeente aan wanneer dit gedoen is.

◼ Gemeentes moet hulle 1992 Yearbook of Jehovah’s Witnesses met hulle lektuurbestelling vir Maart begin aanvra. Die jaarboek sal in Engels, Duits, Grieks, Italiaans en Portugees beskikbaar wees. Jaarboeke is ’n beheerde item en sal teen R2,80 elk op die lektuurrekening gedebiteer word. Pioniers wat langer as ses maande op die lys is, kan ’n gratis eksemplaar kry waarvoor die gemeente krediet kan aanvra. Pioniers kan bykomende eksemplare teen R1,40 elk bekom.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel