Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/92 bl. 10
  • Streekbyeenkomste vir 1992

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Streekbyeenkomste vir 1992
  • Ons Koninkryksbediening—1992
Ons Koninkryksbediening—1992
km 10/92 bl. 10

Streekbyeenkomste vir 1992

Hieronder verstrek ons die datums, plekke en tale van elke streekbyeenkoms.

4-6 Desember:

St. Helena, Levelwood-Koninkryksaal (Engels)

11-13 Desember:

Gaborone, Nasionale Stadion (*Engels, *Tswana)

Windhoek, Internasionale Saal, Skouterrein (tweetalige program in Afrikaans/Engels)

18-20 Desember:

Empangeni, Bhekuzulu-saal, Universiteit van Zululand (*Zulu)

Bloemfontein, Vrystaatstadion (tweetalige program in Afrikaans/Engels, *Suid-Sotho)

Kaapstad, Goodwood-skouterrein (*Afrikaans, *Engels, *Xhosa)

Oos-Londen, Jan Smuts-stadion (*Engels), Basil Kenyon-stadion (*Xhosa)

Ongwediva, Hoërskool Mweshipandeka (tweetalige program in Kwanyama/Ndonga)

25-27 Desember:

Durban, King’s Park-rugbystadion (*Engels, *Zulu. Ons sal ook sessies in gebaretaal hê.)

Johannesburg, Nasionale Uitstalsentrum (*Afrikaans, *Engels, ’n bietjie Grieks, *Portugees, *Suid-Sotho, *Zulu. Ons sal ook sessies in gebaretaal hê.)

Lebowakgomo, Skouterrein (*Sepedi)

Mafikeng, Universiteitstadion, Universiteit van Bophuthatswana (*Tswana)

Maputo, Grupo Desportivo de Maputo (*Portugees), Pavilhão Coberto do Clube de Desportos de Maxaquene (*Tsonga)

Manzini, Handelskouterrein (*Engels, *Zulu)

Newcastle, R. K. Rümelin-stadion (*Zulu)

1-3 Januarie 1993:

KaNyamazane (Witrivier), KaNyamazane-stadion (tweetalige program in Afrikaans/Engels, *Zulu)

Maseru, Nasionale Stadion (’n bietjie Engels, *Suid-Sotho)

Nkowankowa, Sportstadion (*Tsonga, ’n bietjie Venda)

Port Elizabeth, Boet Erasmus-stadion (*Afrikaans, *Engels, *Xhosa)

Pretoria, Skouterrein (*Afrikaans, *Engels, tweetalige program in Sepedi/Tswana, *Zulu)

Umtata, Onafhanklikheidstadion (*Xhosa)

8-10 Januarie 1993:

Inhambane (’n bietjie Portugees, *Tsonga)

Xai-xai, Sokkerstadion, Klub Ferroviário (*Tsonga)

* Dui aan dat ’n volle program in daardie tale aangebied sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel