Gemeentelike boekstudie
Rooster vir gemeentelike studies in die boek Die grootste mens wat nog geleef het.
4 Januarie: Hoofstuk 35 tot die tussenhofie “Gebed en vertroue op God”
11 Januarie: Hoofstuk 35 van die tussenhofie “Gebed en vertroue op God” tot die einde van die hoofstuk
18 Januarie: Hoofstukke 36-38
25 Januarie: Hoofstukke 39-42