Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Maart: Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! teen ’n bydrae van R8,00 of Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk teen ’n bydrae van R4,00. April en Mei: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R17,00 vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes en halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R8,50. Junie: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R8,00.
◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeentelike rekeninge op 1 Maart of so gou moontlik daarna ouditeer. Stel die gemeente in kennis wanneer dit gedoen is.
◼ ’n Brief van die Genootskap gedateer 20 Februarie 1992 wat aan alle gemeentes gerig is, het aangekondig dat ’n 1993-Byeenkomsfonds gestig is om sendelinge te help om hulle tuisland te besoek en een van hierdie jaar se streekbyeenkomste by te woon. Maart sal die laaste maand wees wanneer bydraes tot die 1993-Byeenkomsfonds aan die Genootskap gestuur kan word. Julle vrygewige ondersteuning van die reëling word baie waardeer.
◼ Die Wagtoring in Venda sal van die nommer van 1 April 1993 ’n halfmaandelikse tydskrif wees. ’n Jaarintekening sal dus R17,00 kos.
◼ Nuwe publikasies beskikbaar:
Afrikaans: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20; gemeente, publiek en pioniers: 2 sent); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Engels: Jehovah’s Witnesses—What do they believe? (Traktaat nr. 18; vir Jode); Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22); Will There Ever Be a World Without War? (Dit is ’n brosjure met 32 bladsye wat vir die Joodse veld voorberei is. Gemeente en publiek: 80 sent; pioniers: 40 sent). Herero: Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Kwangali: Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Kwanyama: Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21). Portugees: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Sepedi: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Suid-Sotho: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Tsonga: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Tswana: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Venda: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Xhosa: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22). Zulu: Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20); Put genot uit jou gesinslewe (Traktaat nr. 21); Wie is werklik die heersers van die wêreld? (Traktaat nr. 22).