Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/93 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1993
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1994
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1993
km 3/93 bl. 7

Teokratiese nuus

Hongkong: ’n Hoogtepunt van 2704 verkondigers is in Oktober bereik. Dit is goed om te sien dat hulle 4043 Bybelstudies gehou het.

Madagaskar: Vyf “Ligdraers”-Streekbyeenkomste is deur 10 694 bygewoon en 241 is gedoop. Die bywoningsyfer is meer as dubbel soveel as hulle hoogtepunt van 4542 verkondigers.

St. Helena: Die broers het baie hard gewerk aan ’n nuwe Koninkryksaal vir die Jamestown-gemeente. Hulle was verheug toe die saal in Januarie tydens die besoek van ’n kringopsiener van Suid-Afrika toegewy is.

Suid-Afrika: Ottery-gemeente in Kaapstad sowel as Cezu-gemeente in die Transkei het 1993 met groot opgewondenheid begin toe hulle onderskeie Koninkryksale gedurende die tweede naweek van Januarie toegewy is.

Die 20 “Ligdraers”-Streekbyeenkomste wat in Suid-Afrika en buurlande gehou is, was ’n groot sukses, met ’n totale opkoms van 126 703 en 2477 wat gedoop is. Ons wil almal bedank wat hulle dienste beskikbaar gestel het om na die behoeftes van die byeenkomsgangers om te sien.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel