Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/93 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1993
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1993
km 8/93 bl. 2

Teokratiese nuus

Filippyne: ’n Nuwe verkondigershoogtepunt van 115 044 verkondigers is in Maart bereik.

Japan: Hulle nuwe verkondigershoogtepunt in Maart was 177 591.

Kambodja: Op 8 Februarie 1993 is ’n amptelike dokument ontvang wat toestemming verleen dat ’n kantoor vir ons werk opgerig kan word en wat die weg vir sendelinge open om die land binne te gaan. Ons is verheug dat die goeie nuus ná 25 jaar weer openlik in Kambodja verkondig word.

Liberië: Gedurende Maart kon die broers hulle “Ligdraers”-Streekbyeenkoms hou op die Genootskap se strook grond wat aan die takkantoor grens. Die opkoms was 2711, en 78 is gedoop.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel