Voedsel op die regtetyd
Soos daar in Ons Koninkryksbediening vir Januarie 1994 aangekondig is, sal die spesiale openbare toespraak vir die Gedenkmaalseisoen vanjaar in die meeste gemeentes op 10April gehou word. Die toespraak se titel is: “Die ware godsdiens voorsien in die behoeftes van die mensegemeenskap.” Wend ’n spesiale poging aan om diegene te nooi wat die Gedenkmaal op 26Maart bywoon.