Die “Godvrugtige Vrees”-Streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 1994
Voorlopige reëlings vir die driedaagse streekbyeenkomste is soos volg:
2-4 Desember:
St.Helena (Engels)
9-11 Desember:
Empangeni (Zulu)
Gaborone, Botswana (Engels, Tswana)
Windhoek (tweetalige program in Afrikaans/Engels, Kwanyama/Ndonga)
16-18 Desember:
Bloemfontein (Afrikaans, Engels, Suid-Sotho)
Oos-Londen (Engels, Xhosa)
Lebowakgomo (Sepedi)
Mafikeng (Tswana)
Newcastle (Zulu)
Nkowankowa (Tsonga, ’n bietjie Venda)
23-25 Desember:
Butterworth (Xhosa)
Kaapstad (Afrikaans, Engels, Xhosa)
Johannesburg (Afrikaans, Engels, ’n bietjie Grieks, Portugees, Suid-Sotho, Zulu)
KaNyamazane (Sepedi, Zulu)
Manzini (Engels, Zulu)
Maseru (’n bietjie Engels, Suid-Sotho)
Umtata (Xhosa)
30 Desember 1994-1 Januarie 1995:
Durban (Engels, Zulu)
Kokstad (Xhosa)
Port Elizabeth (Afrikaans, Xhosa)
Pretoria (Afrikaans, Engels, drietalige program in Sepedi/Suid-Sotho/Tswana, Zulu)