Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/94 bl. 2
  • Diensrapport vir Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Diensrapport vir Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—1994
Ons Koninkryksbediening—1994
km 5/94 bl. 2

Diensrapport vir Februarie

Aantal Hulp- Gew.

verk. pio. pio.

Botswana 815 14 52

Lesotho 1 898 97 210

Namibië 660 19 31

St.Helena (Jan.) 137 - 1

Suid-Afrika 55 266 1 652 4 179

Swaziland 1 621 30 141

Ons is verheug om ’n nuwe hoogtepunt van 57 829 verkondigers in Suid-Afrika vir Januarie 1994 aan te kondig wat ’n vermeerdering van 8 persent is. Swaziland het ’n nuwe hoogtepunt van 1 696 verkondigers bereik wat ’n vermeerdering van 11 persent is. Botswana sowel as Namibië het ’n vermeerdering van 17 persent in verkondigers gerapporteer, met Botswana wat ’n nuwe hoogtepunt van 826 verkondigers bereik het en Namibië 755 verkondigers. Knap gedaan, broers! Kan ons in die laaste vier maande van die diensjaar hard werk om hierdie groei te handhaaf en na verdere hoogtepunte te streef?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel