Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/94 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1994
Ons Koninkryksbediening—1994
km 11/94 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November: Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R3,50. (Engels: New World Translation of the Holy Scriptures saam met die boek The Bible—God’s Word or Man’s? teen ’n bydrae van R17,50.) Desember: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R10,50. Januarie: Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? of Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors” teen ’n bydrae van R3,50. Februarie: Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe teen ’n bydrae van R10,50. Klein uitgawe kos R5,30.

◼ HERINNERING: Maak asseblief seker dat jy jou lapelkaart vir die “Godvrugtige Vrees”-Streekbyeenkoms betyds kry. Elke verkondiger moet gedurende die byeenkoms een dra, wat hom as een van Jehovah se Getuies sal identifiseer. Die lapelkaarte sal nie by die byeenkomste beskikbaar wees nie.

◼ Daar sal vanjaar nie Griekse sessies by die streekbyeenkoms in Johannesburg wees nie. Die Griekssprekende broers kan die Engelse program bywoon.

◼ Die CD-ROM Watchtower Library—1993 Edition is nou beskikbaar. Die prys vir die gemeente, die publiek en pioniers is R45,00.

◼ Nuwe publikasies beskikbaar:

Engels: Watch Tower Publications Index 1991-1993 (gemeente en publiek: R4,60; pioniers: R2,80).

◼ Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

Engels: Die bundels van The Watchtower vir 1960 en 1961. Zulu: Teokratiese Bedieningskool-handleiding.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel