Teokratiese nuus
Suid-Afrika: In November is die volgende Koninkryksale toegewy: Roodepoort, Humansdorp en Nelspruit. Dit beteken dat 14 Koninkryksale in die eerste drie maande van hierdie diensjaar toegewy is. Ons wil die broers en susters prys vir die opofferinge wat hulle ten opsigte van die Koninkryksaalbouwerk maak.