Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/96 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1996
Ons Koninkryksbediening—1996
km 6/96 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Kennis wat tot die ewige lewe lei teen ’n bydrae van R3,50. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye teen ’n bydrae van R1,00 elk: Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf en Wat is die doel van die lewe—Hoe kan jy dit vind? Waar gepas, kan die brosjures Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War? aangebied word. September: Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou teen ’n bydrae van R3,50. As ’n alternatiewe aanbod kan Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe gebruik word.

◼ Vanaf die week van 9 September 1996 tot en met die week van 29 September 1997 sal die boek Die grootste mens wat nog geleef het by die Gemeentelike Boekstudie bestudeer word.

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeentelike rekeninge op 1 Junie of so gou as moontlik daarna ouditeer. Kondig dit in die gemeente aan wanneer dit gedoen is.

◼ Aan presiderende opsieners: Ons nooi julle uit om enige uitsonderlike ondervindinge aan die Genootskap te stuur wat julle gemeente in die loop van die jaar gehad het, onder meer ondervindinge oor hulppionierdiens en die spesiale Tydskrifdag in April. Ons wil die bestes uit ons veld vir die jaarverslag kies. Die moet ons asseblief nie later as 1 Julie 1996 bereik nie.

◼ Ons is bly om die voorlopige datums en stede vir die “Boodskappers van Goddelike Vrede”-Streekbyeenkomste vir 1996 aan julle te verstrek.

22-24 November:

St. Helena (Engels)

6-8 Desember:

Butterworth (Xhosa)

Empangeni (Zulu)

Gaborone (Engels, Tswana)

Germiston (Engels, Portugees, Vingertaal)

KaNyamazane (Zulu)

Thohoyandou (Venda)

Welkom (Afrikaans, Engels)

Windhoek (Afrikaans/Engels, Kwanyama)

13-15 Desember:

Durban (Engels)

Giyani (Tsonga)

Kokstad (Xhosa)

Lebowakgomo (Sepedi)

Mafikeng (Tswana)

Ongwediva (Kwanyama)

Oos-Londen (Engels)

Oos-Londen (Xhosa)

Pretoria (Afrikaans, Engels)

Umtata (Xhosa)

20-22 Desember:

Botshabelo (Suid-Sotho)

Durban (Zulu)

Kaapstad (Afrikaans, Engels, Vingertaal)

Kaapstad (Xhosa)

Newcastle (Zulu)

Soweto (Suid-Sotho, Zulu)

27-29 Desember:

Manzini (Engels, Zulu)

Maseru (Suid-Sotho)

Pietermaritzburg (Zulu)

Port Elizabeth (Afrikaans, Engels)

Port Elizabeth (Xhosa)

Pretoria (Sepedi/Suid-Sotho/Tswana, Zulu)

Springs (Suid-Sotho, Zulu)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel