Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/96 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1996
Ons Koninkryksbediening—1996
km 8/96 bl. 2

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Gedurende Februarie, Maart, April en Junie is die volgende ses Koninkryksale toegewy: Belhar (Kaap), Botshabelo-Suid (Vrystaat) Gaborone-Suid, George-Suid, Phokeng (Rustenburg) en Umtata-Sentraal.

As gevolg van julle milddadige maandelikse bydraes tot die Genootskap se Koninkryksaalboufonds kon die bogenoemde gemeentes ’n lening by die Genootskap verkry om hulle eie Koninkryksaal te bou. Aangesien die boukoste elke maand styg, sal julle gereelde bydraes tot hierdie fonds waardeer word om die meer as 300 gemeentes te help wat nog ’n saal nodig het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel