Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/96 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1996
Ons Koninkryksbediening—1996
km 12/96 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Desember: Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte saam met die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R10,00. Januarie: Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? en Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors” teen ’n bydrae van R4,00 elk. Februarie: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R12,00.

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeenterekeninge op 1 Desember of so gou moontlik daarna ouditeer. Kondig dit in die gemeente aan wanneer dit gedoen is.

◼ Wanneer julle tjeks en posorders aan die Genootskap stuur, moet julle asseblief seker maak dat julle die begunstigde as die Wagtoringgenootskap aangee. As dit nie gedoen word nie, kan dit daartoe lei dat enigiemand sy naam as die begunstigde van die betaling kan inskryf.

◼ NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Die gewysigde terreine vir die volgende streekbyeenkomste is:

Port Elizabeth (Afrikaans, Engels): St. George’s Park

Oos-Londen: Jan Smuts-stadion

Die datums bly onveranderd.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel