Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/97 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1997
Ons Koninkryksbediening—1997
km 8/97 bl. 7

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Ons is bly om te berig dat daar van Februarie tot Mei nege Koninkryksale toegewy is, naamlik: Bush Hill (Johannesburg), Khutsong (Carletonville), Klipgat (Pretoria), Mofolo-Wes (Soweto), Moorreesburg (Wes-Kaap), Noordhoek (Kaapstad), Rhini (Grahamstad), Suurbekom (Westonaria) en Waterfall (Pinetown).

Die verslae aangaande al hierdie pas toegewyde sale toon dat daar ’n baie hoë boustandaard regoor die land gehandhaaf word. Mag ons weer eens ons waardering uitspreek teenoor almal wat by die bou van Koninkryksale betrokke is. Gaan asseblief voort om ‘met julle hele siel te werk soos vir Jehovah’.—Kol. 3:23.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel