Teokratiese nuus
◼ ’n Hele aantal eilandtakkantore oor die wêreld het uitstekende nuwe verkondigerhoogtepunte vir Januarie gerapporteer. Van hulle was die Dominikaanse Republiek, die Filippyne, Haïti, Martinique, Mauritius, Taiwan en Trinidad.
◼ In die Seychelle was daar ’n vermeerdering van 18 persent in vergelyking met verlede jaar se gemiddelde, en in St. Maarten was daar ’n vermeerdering van 16 persent.
◼ In Hongkong het die verkondigers gemiddeld 12,7 uur gerapporteer.
◼ Die eerste snelbou-Koninkryksaal in Taiwan is in Februarie voltooi.