Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/00 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2000
Ons Koninkryksbediening—2000
km 6/00 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat vereis God van ons? Lê julle daarop toe om tuisbybelstudies te begin. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Die brosjures Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense en Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? kan aangebied word waar dit gepas is. September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?

◼ LET WEL: Tensy anders aangedui, het die volgende streekbyeenkomsdatums verander:

17-19 November:

Vereeniging (Suid-Sotho/Zulu)

24-26 November:

Pretoria (Engels)

Umtata (Xhosa 1; nuwe byeenkoms)

1-3 Desember:

Johannesburg (Afrikaans)

Springs (Suid-Sotho, Zulu)

Umtata (Xhosa 2; nuwe byeenkoms)

8-10 Desember:

Bloemfontein (Suid-Sotho)

Port Elizabeth (Afrikaans/Engels)

Port Elizabeth (Xhosa)

Thohoyandou (Venda)

15-17 Desember:

Butterworth (Xhosa; gekanselleer)

Gaborone (Engels)

Gaborone (Tswana)

Manzini (Siswati)

22-24 Desember:

Walvisbaai (Afrikaans/Engels, Kwangali, Gebaretaal)

29-31 Desember:

Pietermaritzburg (Zulu)

◼ Nuwe oudiokassette beskikbaar:

Appreciating Our Spiritual Heritage (Drama, enkelkasset)—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel