Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/00 bl. 2
  • Dien waar daar meer hulp nodig is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dien waar daar meer hulp nodig is
  • Ons Koninkryksbediening—2000
Ons Koninkryksbediening—2000
km 6/00 bl. 2

Dien waar daar meer hulp nodig is

Die volgende gemeentes het ouer manne, bedieningsknegte en ook pioniers nodig. Kan jy jou beskikbaar stel? Tree asseblief met die Genootskap in verbinding vir meer besonderhede.

Beaufort-Wes: ’n Gemeente van 34 verkondigers, een ouer man en een bedieningskneg. Afgetrede egpare en broers met finansiële sekuriteit word aangemoedig om dit te oorweeg om na hierdie groot Karoodorp te verhuis.

Groot-Brakrivier: Hierdie klein gemeente tussen George en Mosselbaai het 28 verkondigers en het nog ouer manne nodig. Kan jy jou beskikbaar stel?

Newcastle Parks: Daar is 109 verkondigers in hierdie gemeente met 4 ouer manne en ’n paar bedieningsknegte.

Riversdal: Gemeente van 21 verkondigers, een ouer man en een bedieningskneg. Sterk gesinne word aangemoedig om na hierdie gebied te verhuis om die verkondigersyfer aan te vul en om ’n deeglike getuienis in Riversdal en die omliggende gebiede te gee.

Somerset-Oos: ’n Klein groepie van 16 verkondigers met slegs een ouer man. Het dringend die hulp van ’n ouer man nodig, verkieslik ’n gesinsman.

Uitenhage-Sentraal: Gemeente van 65 verkondigers, 4 ouer manne en ’n paar bedieningsknegte. Die veld is groot en baie belangstelling word nog gevind.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel